
Beautiful Vinolia Tsoaela Vows to Empower Others.
October 7, 2025
Goldfields well-represented at International Science Fair.
October 7, 2025Twee leerders van die Hoërskool Wessel Maree in Odendaalsrus het met die louere in die skoonheids-kompetisie, Mnr. Welkom en Mej. Welkom Tiener 2025, weggestap.
- Jayden Barnard is as Mnr. Welkom 2025 gekroon. (Foto: Verskaf)
- Kaylee van Heerden het die titel Mej. Welkom Tiener 2025 verower. (Foto: Verskaf)















