
Rotary Club of Flamingo Welkom honours local businesses; continues to impact the community.
October 7, 2025
Cliviaskou stel nie teleur – “ ‘n stukkie van die Tuin van Eden.”
October 7, 2025Foto: Verskaf
Inwoners van die Mev. Pres. Steyn-tehuis in Odendaalsrus het die winter behoorlik met oorgawe afgeskud.
Onder Maryke Greyling (bestuurder) en Sandor Horvath (huishoudelike toesighouer en sjef) se leiding is die lente met balonne, lawwe kostuums en baie vrolikheid verwelkom. Hulle het ook Ri Haywood, die nuwe administratiewe beampte: finansies, verwelkom.
Van links is Annelien Botha, Ri Haywood, Sandor Horvath, Mara van der Merwe en Kikkie Oosthuizen.













