
Community legend: Val Hardy celebrates 80th birthday with a gift of kindness
March 4, 2026
Female leadership drives CPF’s safety efforts in Welkom
March 4, 2026Wanneer die oudste en die jongste in ‘n familie saam kuier, word “diep dinge” bespreek, soos skoolwerk of die tehuis-kat en die voëltjies wat Ouma voer. Bethany Byliefeldt (7) en mamma Maryke het by oumagrootjie Lynn Maritz (82) in die Mev. Pres. Steyn-tehuis in Odendaalsrus met ‘n Valen-tynsbesoek verras. Bethany is die eerste agterkleinkind in die familie en sy is dol daaroor om by Oumagrootjie te gaan kuier, want “Ouma vertel altyd stories oor al die mense in die foto’s teen die muur.”
Deur Alta Breedt













