
Reatlehile Pitsi: Rediscovering her purpose through poetry and film
March 4, 2026
Sakeliga-rolbaltoernooi in Welkom bring sakelui met sukses byeen
March 4, 2026Die bestuur van die Mev. Pres. Steyn-tehuis in Odendaalsrus het die jaar se verrigtinge met ‘n spanboudag te begin. Positiewe terugvoer het ingestroom.
Volgens Maryke Greyling, bestuurder het die dag baie vir die hele personeel beteken.
“Dit het ons die geleentheid gegee om mekaar op ‘n ander vlak te leer ken – nie net as kollegas nie, maar as mense. Ons het saam gelag, saam gewerk en nuwe verhoudings gebou wat ons span sterker gemaak het.”
– Alta Breedt. (Foto: Verskaf)













