
Naudies’ equestrian stars shine in the arena
March 4, 2026
ANCO-ultramarathon sorg vir skitter-wentye
March 4, 2026Elle-Ann Roper van Primêre Skool Naudeville in Welkom het tydens die Vrystaatse Interskole-swembyeenkoms in Bloemfontein, twee silwer- en twee bronsmedaljes verower. Sy het ook ‘n sesde plek behaal. Sy is die dogter van Elri en Jonathan Roper en ook ‘n uitstekende atleet.
Deur Estelle Dansey













