
Two Years of Uplifting Our Community
March 4, 2026
Gené Taljaard: ’n Les in vasbyt ná sy 60kg afskud
March 4, 2026Amy-Rose Castro, ‘n leerder van Goudveld-Hoërskool, het op Talent Africa se internasionale rondte, Stars of the Universe, geskitter.
Sy het ‘n platinum-toekenning ontvang en is as die algehele wenner in die kategorie Senior Kreatiewe Kunste aangewys. Stars of the Universe is ’n internasionale uitvoerende kunste-kompetisie waar jong kunstenaars van baie lande meeding in kategorieë soos toneelspel, dans, sang, instrumentale musiek en kuns. (Foto: Verskaf)













