
Teen swimmer Chris Savvas impresses at Midmar Mile
March 4, 2026
Naudies’ equestrian stars shine in the arena
March 4, 2026Grace Khumalo, ‘n oud-leerling van Goudveld-Hoërskool, is verkies is vir die eerste-hokkiespan van die Universiteit van Johannesburg. Sy was onder meer lid van die Noord-Vrystaat o. 18A-netbalspan. Sy is ook in 2025 gekies om deel te neem aan ’n Elite-hokkietoer na Nederland, aangebied deur Into Africa Sport.
(Image: Supplied)













