
Human Papillomavirus (HPV) Awareness Campaign – protect yourself
February 2, 2026
JESUS ONTMOET JOU WAAR JY IS
February 2, 2026Die kerkgebou van die NG-gemeente Welkom-Wes is bekend vir sy puik akoestiek, en op 22 Maart 2026 word ’n Paasopvoering met die tema: “Maria Magdalena: Ek het Hom gesien” daar gehou. Sangers, solo-sangers, toneelspelers, kinders en voorlesers se hulp word gevra. Geen ondervinding is nodig nie – almal is welkom om deel te wees van hierdie besondere geleentheid. Die eerste oefening het op Sondag 1 Februarie afgeskop, en word daarna elke Sondag om 17:00 in die kerksaal gehou. Vir navrae kontak Louise Deetlefs (083 451 0136).













