
Sunette Jooste neem standpunt in oor die beskerming van bejaardes se regte
September 22, 2025
Kleingoed en bejaardes kuier saam
September 22, 2025Die personeel van die Butterfly Candy Daycare in Odendaalsrus het onlangs ‘n paar vrugte-bome by die Mev. Pres. Steyn-tehuis in Oden-daalsrus as deel van hul gemeenskapsuitreiking geplant. Die personeel van die tehuis is met reg trots op hul welige groentetuin, wat al verantwoordelik was vir menige gesonde bord kos.
Dit sal ‘n wonderlike dag wees wanneer hierdie bome ook hul vrugte kan lewer, sê hulle. Op die foto is van links Sana Molelekoa, Nicole de Gouveia, Antoinette van Wyk, Dolley Hennop en Jolene Rafferty. (Foto: Verskaf).













