
Christine Steenekamp: 100 Parkruns, 100 Lessons in Life
April 2, 2026
Bianca Britz: Verpleegster van die Jaar gee diens aan ander
June 1, 2026Judokas van Harmony Judo wat die Lejweleputswa-distrik tydens die eerste Nasionale Kampioenskappe in Bloemfontein verteenwoordig het, is van l-r Vogan van Zyl (silwer), Alexandra Smuts (brons), Ruan Heins, Ethan du Toit (beide goud), Kellann Kleynhans (2de op SA-proewe), en Anton Labuschagne (afrigter).
(Berig deur Molly Green)













