
1 000 atlete pak Mielie Marathon se 47ste jaar
February 2, 2026
Provest Group Leading the Next Chapter of African Mining
March 4, 2026Die oud-Goutie Miné de Klerk (22), wat Suid-Afrika trots gemaak het toe sy twee medaljes in gewigstoot en spiesgooi tydens die o.20 Wêreld-atletiekkampioenskap gewen het, het onlangs op ‘n byeenkoms by die Universiteit van Nebraska in Amerika die gewigstoot vir vroue met ‘n afstand van 17,71m gewen. Sy studeer aan dié universiteit . Sy het ook aan die vorige Olimpiese Spele in Frankryk deelgeneem. Miné is ‘n oud-hoofmeisie van Goudveld-Hoërskool. (Foto: Verskaf)













