
Nobilis School
October 7, 2025
rolbalspan van SAPS Goudveld het uitmuntend gevaar by kampioenskap.
October 7, 2025Judokas van Harmony Judo, deel van Lejweleputswa Judo, het aan die Elitè Judo-kampioenskapbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem en puik presteer.
Voor van links is Lyla Pienaar (goud), Wilanie Lourens (goud), Wihan Brits (goud), en Derik Wepener (goud). Middel van links is Willem Brits (silwer), Leah Walker (goud), Edrich Wepener (goud), Dantè van Zyl (goud), en Katleho Malale (silwer). Agter van links is Anton Labuschagne (afrigter), Vogan van Zyl (silwer), Ruan Heins (2 goud), Ruan Labuschagne (goud), Alexandra Smuts (goud), Zander Heins (goud) en Natania Brits (hulpafrigter).
(Inligting en foto: Verskaf)












